Thursday, April 3, 2014

Welkom by die Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, se Oudleerlingbond Blogwerf



Ons sal jou hier op datum hou van nuusgebeure rondom die skool en huidige leerders se prestasies asook en veral wat die Oudleerlingbond doen

Kontak ons ook op Facebook by AHMP-Oudleerlingbond op Facebook


Om in te skryf en 'n elektroniese of hardekopie nuusbrief te ontvang kontak ons asseblief by: Kontakvorm

Groete
AHMP Oudleerlingbond Bestuur




No comments:

Post a Comment